# This file is distributed under the same license as the Django package.
#
# Translators:
# F Wolff <[email protected]>, 2019-2020
msgid ""
msgstr ""
"Project-Id-Version: django\n"
"Report-Msgid-Bugs-To: \n"
"POT-Creation-Date: 2019-09-08 17:27+0200\n"
"PO-Revision-Date: 2020-07-20 17:08+0000\n"
"Last-Translator: F Wolff <[email protected]>\n"
"Language-Team: Afrikaans (http://www.transifex.com/django/django/language/"
"af/)\n"
"MIME-Version: 1.0\n"
"Content-Type: text/plain; charset=UTF-8\n"
"Content-Transfer-Encoding: 8bit\n"
"Language: af\n"
"Plural-Forms: nplurals=2; plural=(n != 1);\n"
msgid "Personal info"
msgstr "Persoonlike inligting"
msgid "Permissions"
msgstr "Toestemmings"
msgid "Important dates"
msgstr "Belangrike datums"
#, python-format
msgid "%(name)s object with primary key %(key)r does not exist."
msgstr "%(name)s-objek met primêre sleutel %(key)r bestaan nie."
msgid "Password changed successfully."
msgstr "Wagwoord is suksesvol verander."
#, python-format
msgid "Change password: %s"
msgstr "Verander wagwoord: %s"
msgid "Authentication and Authorization"
msgstr "Waarmerking en magtiging"
msgid "password"
msgstr "wagwoord"
msgid "last login"
msgstr "laas aangemeld"
msgid "No password set."
msgstr "Geen wagwoord gestel nie."
msgid "Invalid password format or unknown hashing algorithm."
msgstr "Ongeldige wagwoordformaat of onbekende hutsalgoritme."
msgid "The two password fields didn’t match."
msgstr "Die twee wagwoordvelde stem nie ooreen nie"
msgid "Password"
msgstr "Wagwoord"
msgid "Password confirmation"
msgstr "Wagwoordbevestiging"
msgid "Enter the same password as before, for verification."
msgstr "Tik die wagwoord net soos tevore om te bevestig."
msgid ""
"Raw passwords are not stored, so there is no way to see this user’s "
"password, but you can change the password using <a href=\"{}\">this form</a>."
msgstr ""
"Rou wagwoorde word nie gestoor nie, dus is daar geen manier om die gebruiker "
"se wagwoord te sien nie, maar die wagwoord kan gewysig word met <a href="
"\"{}\">hierdie vorm</a>."
#, python-format
msgid ""
"Please enter a correct %(username)s and password. Note that both fields may "
"be case-sensitive."
msgstr ""
"Tik asb. 'n korrekte %(username)s en wagwoord. Neem kennis dat altwee velde "
"moontlik kassensitief is."
msgid "This account is inactive."
msgstr "Dié rekening is nie aktief nie."
msgid "Email"
msgstr "E-pos"
msgid "New password"
msgstr "Nuwe wagwoord"
msgid "New password confirmation"
msgstr "Bevestiging van nuwe wagwoord"
msgid "Your old password was entered incorrectly. Please enter it again."
msgstr "Die ou wagwoord is verkeerd ingetik. Tik dit asb. weer in."
msgid "Old password"
msgstr "Ou wagwoord"
msgid "Password (again)"
msgstr "Wagwoord (weer)"
msgid "algorithm"
msgstr "algoritme"
msgid "iterations"
msgstr "iterasies"
msgid "salt"
msgstr "sout"
msgid "hash"
msgstr "hutswaarde"
msgid "variety"
msgstr "variëteit"
msgid "version"
msgstr "weergawe"
msgid "memory cost"
msgstr "geheuekoste"
msgid "time cost"
msgstr "tydkoste"
msgid "parallelism"
msgstr "parallelisme"
msgid "work factor"
msgstr "werkfaktor"
msgid "checksum"
msgstr "kontrolesom"
msgid "name"
msgstr "naam"
msgid "content type"
msgstr "inhoudtipe"
msgid "codename"
msgstr "kodenaam"
msgid "permission"
msgstr "toestemming"
msgid "permissions"
msgstr "toestemmings"
msgid "group"
msgstr "groep"
msgid "groups"
msgstr "groepe"
msgid "superuser status"
msgstr "supergebruikerstatus"
msgid ""
"Designates that this user has all permissions without explicitly assigning "
"them."
msgstr ""
"Dui aan dat die gebruiker alle toestemmings het sonder om hulle eksplisiet "
"toe te ken."
msgid ""
"The groups this user belongs to. A user will get all permissions granted to "
"each of their groups."
msgstr ""
"Die groepe waaraan die gebruiker behoort. ’n Gebruiker sal alle toestemmings "
"hê wat aan elkeen van sy groepe gegee is."
msgid "user permissions"
msgstr "gebruikertoestemmings"
msgid "Specific permissions for this user."
msgstr "Spesifieke toestemmings vir dié gebruiker."
msgid "username"
msgstr "gebruikernaam"
msgid "Required. 150 characters or fewer. Letters, digits and @/./+/-/_ only."
msgstr ""
"Vereis. Hoogstens 150 karakters. Slegs: letters, syfers en die karakters @/./"
"+/-/_"
msgid "A user with that username already exists."
msgstr "’n Gebruiker met daardie gebruikernaam bestaan reeds."
msgid "first name"
msgstr "naam"
msgid "last name"
msgstr "van"
msgid "email address"
msgstr "e-posadres"
msgid "staff status"
msgstr "personeelstatus"
msgid "Designates whether the user can log into this admin site."
msgstr "Dui aan of die gebruiker by dié adminwerf kan aanmeld."
msgid "active"
msgstr "aktief"
msgid ""
"Designates whether this user should be treated as active. Unselect this "
"instead of deleting accounts."
msgstr ""
"Dui aan of dié gebruiker as aktief gesien moet word. Neem merkie weg in "
"plaas van om rekeninge te skrap."
msgid "date joined"
msgstr "datum aangesluit"
msgid "user"
msgstr "gebruiker"
msgid "users"
msgstr "gebruikers"
#, python-format
msgid ""
"This password is too short. It must contain at least %(min_length)d "
"character."
msgid_plural ""
"This password is too short. It must contain at least %(min_length)d "
"characters."
msgstr[0] ""
"Dié wagwoord is te kort. Dit moet ten minste %(min_length)d karakter bevat."
msgstr[1] ""
"Dié wagwoord is te kort. Dit moet ten minste %(min_length)d karakters bevat."
#, python-format
msgid "Your password must contain at least %(min_length)d character."
msgid_plural "Your password must contain at least %(min_length)d characters."
msgstr[0] "’n Wagwoord moet ten minste %(min_length)d karakter bevat."
msgstr[1] "’n Wagwoord moet ten minste %(min_length)d karakters bevat."
#, python-format
msgid "The password is too similar to the %(verbose_name)s."
msgstr "Die wagwoord is te soortgelyk aan die %(verbose_name)s."
msgid "Your password can’t be too similar to your other personal information."
msgstr ""
"Die wagwoord mag nie soortgelyk wees aan u ander persoonlike inligting nie."
msgid "This password is too common."
msgstr "Dié wagwoord is te algemeen."
msgid "Your password can’t be a commonly used password."
msgstr "U wagwoord mag nie ’n algemeen gebruikte wagwoord wees nie."
msgid "This password is entirely numeric."
msgstr "Dié wagwoord is heeltemal numeries."
msgid "Your password can’t be entirely numeric."
msgstr "Die wagwoord mag nie geheel numeries wees nie."
#, python-format
msgid "Password reset on %(site_name)s"
msgstr "Wagwoordherstel op %(site_name)s"
msgid ""
"Enter a valid username. This value may contain only English letters, "
"numbers, and @/./+/-/_ characters."
msgstr ""
"Tik 'n geldige gebruikernaam. Dié waarde mag slegs alfabetletters, syfers en "
"die karakters @/./+/-/_ bevat."
msgid ""
"Enter a valid username. This value may contain only letters, numbers, and "
"@/./+/-/_ characters."
msgstr ""
"Tik 'n geldige gebruikernaam. Dié waarde mag slegs letters, syfers en die "
"karakters @/./+/-/_ bevat."
msgid "Logged out"
msgstr "Afgemeld"
msgid "Password reset"
msgstr "Wagwoordherstel"
msgid "Password reset sent"
msgstr "Wagwoordherstel gestuur"
msgid "Enter new password"
msgstr "Tik nuwe wagwoord"
msgid "Password reset unsuccessful"
msgstr "Herstel van wagwoord onsuksesvol"
msgid "Password reset complete"
msgstr "Herstel van wagwoord is voltooi"
msgid "Password change"
msgstr "Wagwoordverandering"
msgid "Password change successful"
msgstr "Verandering van wagwoord was suksesvol"